UIT DIE HAND VAN GOD – ‘N BYBELLEESPLAN

Juliemaand se Bybelleesplan-onderwerp is Uit Die Hand Van God. Lees self watter wonderlike geskenke jy as God se kind, elke dag uit Sy hand ontvang. Dit is alweer die einde van nog ‘n maand, wat beteken dis tyd vir ‘n nuwe Bybelleesplan. Wat is ‘n Bybelleesplan? Eenvoudig! Dit is ‘n plan wat jou help om […]

VIR ALTYD VEILIG IN GOD SE HANDE

Jy is veilig in God se hande. Niemand kan jou uit Sy hand ruk nie. Deur die Heilige Gees is Hy altyd by jou. Daar word gesê dat sekuriteit baie belangrik is vir ‘n vrou. Ek dink egter dat mans ook sekuriteit wil hê. Om die waarheid te sê, alle mense wil graag weet dat […]

VERSE OOR DIE HEILIGE GEES

God het die Heilige Gees gestuur om in ons as Sy kinders te woon, om ons te leer, te help en by te staan. Die volgende verse verduidelik wat die Gees alles vir ons doen. GAWES VAN DIE GEES. Handelinge 2:4: “Almal is met die Heilige Gees vervul en hulle het in ander tale begin […]

8 WENKE VIR BYBELSTUDIE

Tyd in die Woord is een van die belangrikste dinge wat jy mee kan besig wees. Hierdie wenke vir Bybelstudie sal jou help om meer te kry uit jou tyd in die Woord. As jy al ‘n rukkie deel is van ons aanlyn-gemeenskap, sal jy weet dat ek baie skryf oor die Bybel en hoe […]

WAT Sê DIE BYBEL OOR EMOSIES?

Die Bybel praat nie net met ons oor ons gees en liggaam nie, maar ook oor ons emosies. Vandag deel ek ‘n paar verse met jou wat handel oor ons emosies. VERSE OOR EMOSIES IN PSALMS. Psalm 30:6b: Gisteraand was daar nog trane en vanmôre lag ek al weer. Psalm 34:19: Die Here is naby […]