Skip to content
Skip to content
  • Tuisblad
  • Artikels
  • Die Storie
  • Bybelleesplanne
  • Bybel Biblioteek
  • Ondersteun Ons
  • AANLYN-WINKEL
Privaatheid en Koekies: Hierdie webwerf maak gebruik van Koekies. Deur die webwerf te gebruik, gee jy toestemming vir die gebruik daarvan. Privaatheidsbeleid

Artikel

PREDIKER 12: OUDWORD IS ‘N SEëN VAN GOD

Published on 8th June 20263rd June 2026 by Risa Cronje

In Prediker 12 gee Salomo vir ons ‘n eerlike en selfs harde beskrywing van hoe die lewe stadig verander en agteruitgaan. Maar om oud te word is eintlik ‘n seën uit die hand van die Here. Het jy al ooit gedink oor hoe vinnig die lewe verbygaan? Een oomblik...

Read More

‘N WOORD VIR DIE JAAR OM JOU TE ANKER

Published on 2nd February 202628th January 2026 by Risa Cronje

Jy het seker al gehoor dat mense ‘n woord vir die jaar kies. Daar is ook sommige wat ‘n frase vir die jaar kies. Party kies ‘n woord wat saamvat hoe hulle wil hê daardie jaar moet verloop. Ander kies ‘n woord wat uitdruk hoe hulle die jaar wil...

Read More

WAT JERIGO ONS LEER OOR DIE GEE VAN JOU TIENDE.

Published on 9th June 20254th June 2025 by Risa Cronje

Leer meer oor die Bybelse beginsel van Eerste en hoe jy God eerste stel in jou finansies deur die tiende te gee in dankbaarheid en vertroue. Het jy al ooit gewonder waarom die Here soveel klem lê op die eerste dinge in ons lewens? Daar is ‘n beginsel wat...

Read More

LEEF STADIGER IN ‘N GEJAAGDE WêRELD

Published on 3rd February 202531st January 2025 by Risa Cronje

Voel dit soms vir jou ook asof die lewe een groot gejaag is? Die wêreld beweeg vinnig. Verandering op verskeie gebiede gebeur vinnig. Daar word van ons verwag om meer en meer te doen en om dit reg te kry, moet mens al hoe vinniger beweeg en dinge al...

Read More

DIE KRAG VAN DANKSEGGING OM JOU LEWE TE VERANDER

Published on 11th November 20247th November 2024 by Risa Cronje

Wanneer jy die woord ‘danksegging’ hoor, waaraan dink jy? Meeste van ons dink dit beteken dis om dankie te sê, maar dis eintlik soveel meer as net dít. Danksegging is ‘n gesindheid in die hart van die mens, wat jou lewe nogal drasties kan verander. Dit versterk byvoorbeeld jou...

Read More

Posts navigation

More Articles

Older posts

SOEK

Search for:

KATEGORIEë

  • Artikel
  • Beloftes
  • Bybel
  • Bybelleesplanne
  • Gebed
  • Geestelike Dissiplines
  • Geloof
  • Jesus
    • Wie Is Jesus?
  • Kersfees
    • Advent
  • Oordenkings
  • Skryf die Woord
  • Stiltetyd
  • Uncategorised
  • Vas en Gebed
  • Verse Vrydag

SOSIALE MEDIA

Copyright © 2026 Risa Martins Cronje. All rights reserved.