Skip to content
Skip to content
  • Tuisblad
  • Artikels
  • Die Storie
  • Bybelleesplanne
  • Bybel Biblioteek
  • Ondersteun Ons
  • AANLYN-WINKEL
Privaatheid en Koekies: Hierdie webwerf maak gebruik van Koekies. Deur die webwerf te gebruik, gee jy toestemming vir die gebruik daarvan. Privaatheidsbeleid

Oordenkings

DIE HERE SIEN JOU

Published on 25th November 202420th November 2024 by Risa Cronje

Die Here sien wanneer jy sleg behandel word en Hy wil iets daaromtrent doen. Leer meer hieroor uit die verhale van Lea en Hagar. Ek is besig met ‘n Bybelleesplan waar ek in 90 dae deur Genesis, Daniël en Romeine moet lees. Die ander dag het ek gelees oor...

Read More

FOKUS IN GEBED: DANKBAARHEID

Published on 18th November 202414th November 2024 by Risa Cronje

In 1 Tessalonisense 5:18 lees ons: “Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.” Joyce Meyer vertel dikwels hoe die Here op ‘n stadium vir haar gesê het om vir ‘n ruk lank nie vir enigiets te vra wanneer sy bid...

Read More

BROOD UIT DIE HEMEL

Published on 22nd April 202418th April 2024 by Risa Cronje

Onthou jy dat die Israeliete, na hulle uit Egipte getrek het, gekla het dat hulle nog in die woestyn gaan doodgaan van die honger? Die Bybel sê dit was maar twee maande na hulle uit Egipte weg is. Die hele volk het by Moses en Aäron gekla dat hulle...

Read More

VANDAG IS GISTER SE MÔRE – ‘N OORDENKING

Published on 11th December 20235th December 2023 by Risa Cronje

As ek dieselfde gedagte twee of drie keer deur die dag of in ‘n paar dae se tyd sien of lees, dan moet ek weet die Here is besig om iets vir my te probeer sê. Ek het verlede week so ‘n ervaring gehad. Eers lees ek die volgende...

Read More

DIE BYBEL: WAT DIT DOEN

Published on 30th October 202325th October 2023 by Risa Cronje

2 Timotheus 3:16-17: “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ‘n regte lewenswyse te kweek, sodat die man wat in diens van God staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir...

Read More

Posts navigation

More Articles

Older posts

SOEK

Search for:

KATEGORIEë

  • Artikel
  • Beloftes
  • Bybel
  • Bybelleesplanne
  • Gebed
  • Geestelike Dissiplines
  • Geloof
  • Jesus
    • Wie Is Jesus?
  • Kersfees
    • Advent
  • Oordenkings
  • Skryf die Woord
  • Stiltetyd
  • Uncategorised
  • Vas en Gebed
  • Verse Vrydag

SOSIALE MEDIA

Copyright © 2025 Risa Martins Cronje. All rights reserved.