Wanneer laas het jy stilgestaan en gedink oor waarom ons die Here loof en aanbid? Psalm 100 gee vir ons ‘n paar wonderlike redes. Dit wys vir ons dat God nie net waardig is om geprys te word nie, maar ook waarom Hy waardig is om geprys te word. Vandag gaan ons hierdie bekende psalm […]
