Skip to content
Skip to content
  • Tuisblad
  • Artikels
  • Die Storie
  • Bybelleesplanne
  • Bybel Biblioteek
  • Ondersteun Ons
  • AANLYN-WINKEL
Privaatheid en Koekies: Hierdie webwerf maak gebruik van Koekies. Deur die webwerf te gebruik, gee jy toestemming vir die gebruik daarvan. Privaatheidsbeleid

Vas en Gebed

FOKUSTEMAS VIR ‘N 21-DAE VAS

Published on 28th November 202224th November 2022 by Risa Cronje

In dié artikel kyk ons na fokustemas en gebedsidees vir ‘n 21-dae vas, wat jy kan gebruik om die meeste uit jou vas te kry. Aan die begin van elke jaar is daar baie mense wat die jaar afskop met ‘n 21-dae vas. So ‘n tydperk van vas en...

Read More

RIGLYNE VIR GEBED

Published on 21st November 202217th November 2022 by Risa Cronje

Ons is hierdie maand besig met ‘n reeks oor vas en gebed. Dié twee geestelike dissiplines loop hand aan hand en daarom is dit belangrik dat ons meer oor altwee leer. Sover het ons eintlik nog net oor die vas-gedeelte gesels. Maar vandag gaan ons kyk na beginsels of...

Read More

JOU VASTYD: PRAKTIESE WENKE

Published on 14th November 202210th November 2022 by Risa Cronje

Ons is besig met ‘n reeks oor die geestelike dissipline van vas en gebed. Ons het al gesels oor vas en gebed in die algemeen en ook oor hoe jy ‘n 21-dae vas prakties kan beplan. Vandag gaan ons gesels oor nog ‘n paar praktiese wenke vir jou vastyd....

Read More

21-DAE VAS: PRAKTIES BEPLANNING

Published on 7th November 20223rd November 2022 by Risa Cronje

Verlede week het ons begin met ‘n reeks oor vas en gebed. Ons het daaroor gepraat dat vas en gebed hand aan hand loop. Ons het ook daaroor gepraat dat baie mense die nuwe jaar afskop met ‘n 21-dae vas. Jy het dalk al ‘n hele paar keer aan...

Read More

GEDAGTES OOR VAS EN GEBED

Published on 31st October 202227th October 2022 by Risa Cronje

Aan die begin van elke jaar is daar verskeie denominasies wat vir 21 dae lank vas. Daar is ook ‘n hele paar aanlyn-platforms waar jy kan inskakel om aan so ‘n vas deel te neem. Die idee is om vir 21 dae in Januarie saam as ‘n gemeente of...

Read More

SOEK

Search for:

KATEGORIEë

  • Artikel
  • Beloftes
  • Bybel
  • Bybelleesplanne
  • Gebed
  • Geestelike Dissiplines
  • Geloof
  • Jesus
    • Wie Is Jesus?
  • Kersfees
    • Advent
  • Oordenkings
  • Skryf die Woord
  • Stiltetyd
  • Uncategorised
  • Vas en Gebed
  • Verse Vrydag

SOSIALE MEDIA

Copyright © 2025 Risa Martins Cronje. All rights reserved.