‘n Paar weke gelede begin ek my oggendtyd met die Here deur vir Hom dankie te sê vir die voëls wat ek buite hoor sing. In die winter hoor ek hulle nie daardie tyd van die oggend nie, want dan is dit nog donker. Maar nou, in die somer,...
Geloof
TYE WANNEER ONS DIE HERE SOEK
In die lewe van elke gelowige is daar tye wanneer ons weet dat ons die Here nodig het. Soms is dit in die stilte van die vroeë oggend, ander kere in die storms van die lewe. Om die Here te soek is nie iets wat ons net doen wanneer...
DIE GOEIE STRYD VAN DIE GELOOF
Die vyand wil hê ons moet geloof in God verloor. Ons moet egter staande bly en die goeie stryd van die geloof stry. Dan sal ons ‘n lewe van oorwinning leef! ‘n Mens hoor baie keer dat gelowiges kla hulle bid oor ‘n probleem, maar dit lyk asof niks...
50 VERSE OOR GELOOF IN DIE BYBEL
Ons het die afgelope paar weke hier op Nader In Eenvoud gesels oor geloof. Ons het gesels oor die dinge wat ons oor geloof moet weet, drie geloofslesse wat ons uit Mattheus 9 kon leer, en ook oor geloof in aksie. Vandag deel ek 50 verse oor geloof met...
GELOOF IN AKSIE: VROU MET BLOEDVLOEIING
Die afgelope twee weke het ons gesels oor geloof. Ons het eers gekyk na alles wat jy oor geloof moet weet. Toe het ons gekyk na drie geloofslesse uit Mattheus 9. Vandag gaan ons kyk na die vrou wat aan bloedvloeiing gely het en sien wat ons kan leer...





