JESUS SE DOOD EN OPSTANDING

Aan die einde van hierdie week vier ons weer Paasfees. Dis deel van die heel belangrikste seisoen op die Kerkkalender, want sonder Jesus se kruisdood en opstanding, is ons geloof heeltemal nutteloos. Daardeur het Hy vir ons sondes betaal, die vyand en die dood oorwin, vrede tussen ons en...