Elkeen van ons het al dae beleef waar ons regtig bewus was daarvan dat ons die Here nodig het in ons lewens. Dit gebeur wanneer ons bang is of onseker is oor die toekoms en wat voor ons lê. Dit gebeur wanneer ons deur moeilike tye gaan of wanneer...
Verse Vrydag
24 BYBELVERSE OOR TROOS
Almal van ons het al tye beleef waar ons moeg, hartseer, bekommerd of moedeloos gevoel het. Die lewe kan soms so seermaak en ‘n mens verstaan dan nie altyd waarom dit gebeur nie. Ander kere gaan ‘n mens deur ‘n moeilike seisoen en dan voel dit of niemand verstaan...
20 BYBELVERSE VIR LYDENSTYD
Gebruik hierdie Bybelverse vir Lydenstyd om jou te help met die drie geestelike dissiplines van die seisoen: gebed, vas en gee. Die kerkkalender (of liturgiese jaar) is ‘n sikliese, seisoenale kalender wat deur Christene gebruik word om die jaar te orden rondom die lewe, bediening, dood en opstanding van...
GODDELIKE WYSHEID EN ONS PLANNE
Ons het Goddelike wysheid nodig wanneer ons planne maak vir die nuwe jaar, want ons kan God se leiding vertrou. Ons lewens is vol planne – groot drome, klein doelwitte, en alles tussenin. Veral so aan die begin van ‘n nuwe jaar, word ons nog meer daaraan herinner. Tog...
BYBELVERSE OM VROUE TE BEMOEDIG EN BEKRAGTIG
Laat hierdie Bybelverse jou as vrou bemoedig en bekragtig sodat jy ‘n instrument in God se hand kan wees en Hy jou kan gebruik om ‘n verskil in die wêreld te maak. Wanneer jy jou Bybel lees, mag jy dalk dink die Bybel is meer geskryf vir mans as...





