Probeer hierdie eenvoudige en maklike Bybelstudie-metode vir beginners as jy graag wil begin met Bybelstudie, maar nie seker is hoe om dit te doen nie. Ons almal weet Bybelstudie is iets wat ons moet doen, maar meeste van ons doen dit nie, omdat ons nie weet hoe nie. Daar...
Geestelike Dissiplines
HOE OM ANDER EERSTE TE STEL
Onthou jy die dag toe die skrifgeleerde vir Jesus gevra het wat die grootste gebod in die Wet is? Jesus het geantwoord dat jy die Here moet liefhê met jou hele hart, siel, verstand en al jou krag. Toe voeg Hy by dat jy jou naaste moet liefhê soos...
ALLEEN SAAM MET DIE HERE
Ons leef in ‘n tyd waar geraas so algemeen geword het, dat baie van ons al amper verslaaf is daaraan. Ons voel ongemaklik wanneer daar stilte is en is vinnig om ons fone te gryp en na ‘n ‘podcast’ of na musiek op Spotify te luister. Of ons sit...
HOE OM JOU DAG SAAM MET GOD TE OORDINK
Ek weet nie van jou nie, maar ek wil graag heeltyd deur die dag bewus wees daarvan dat die Here by my is. Ek wil aan Hom dink en met Hom gesels. Hy moenie net die Een wees na wie toe ek hardloop wanneer ek ‘n probleem het, wat...
OORDINK DIE WOORD EN VERDIEP JOU STILTETYD
As jy voel jy weet nie waar om te begin om die Bybel te probeer verstaan nie, is jy nie alleen nie. Baie van ons voel onseker of ons die Bybel “reg” verstaan, en ons verkies dit om eerder te lees wat ander daaroor sê. Maar die Here wil...





