5 MANIERE OM GOD TE VERHEERLIK

Wonder jy wat om te doen om God te verheerlik? Hier is vyf maniere wat jy kan gebruik om Hom al die eer en heerlikheid te gee. Was jy as kind in die Sondagskool? Dan het jy seker ook baie keer gehoor dat jy veronderstel is om jou lewe te gebruik om God te verheerlik. […]

ONTWIKKEL JOU GELOOF – SES STAPPE

Ontwikkel jou geloof deur die volgende ses stappe, sodat jy alles kan ontvang wat Jesus vir jou verkry het deur Sy kruisdood en opstanding. Sukkel jy om te glo en God te vertrou? Dan is jy op die regte plek, want vandag gaan jy die ses stappe leer wat jy kan gebruik om jou geloof […]

5 GESKENKE WAT GOD GEE.

God het vir ons verskeie geskenke gegee toe ons tot geloof in Hom gekom het: Jesus, die Heilige Gees en die Woord is drie van hulle. As ek vir jou vra om vir my die grootste of beste of wonderlikste geskenke wat jy nog ooit ontvang het, op te noem, wat sal jou antwood wees? […]