Gebruik jou gesin ‘n Adventskrans? Gebruik hierdie Bybelverse tydens Advent wanneer julle die verskillende kerse in die krans aansteek. Volgens die Kerkkalender begin Advent op die Sondag naaste aan die 30ste November. Dit dek die vier weke voor Kersfees en is ‘n tyd waartydens gelowiges hulle harte voorberei om...
Advent
ADVENT: BYBELVERSE OOR LIEFDE
God het die wêreld so liefgehad dat Hy Sy Seun gestuur het. Laat hierdie Bybelverse oor liefde jou herinner aan God se groot liefde vir jou. Op die kerkkalender word die weke voor Kersfees Advent genoem. Dis ‘n tyd waarin gelowiges hulle harte voorberei om die koms van ons...
ADVENT: BYBELVERSE OOR VREUGDE
Vreugde is ‘n vrug van die Gees en juis daarom kan kinders van God vreugde hê selfs in moeilike omstandighede. Hierdie Bybelverse oor vreugde sal jou herinner aan al die redes waarom jy vreugde kan hê. Ons is besig met ‘n reeks vir Advent. Advent is ‘n tyd van...
ADVENT: BYBELVERSE OOR VREDE
Advent is ‘n tyd waarin ons onsself herinner daaraan dat ons vrede met God het, omdat Jesus gekom het om vrede te bewerkstellig. Hierdie Bybelverse oor vrede sal jou daarmee help. Ons is besig met ‘n reeks oor die verskillende temas van Advent. Hierdie temas sluit in hoop, vrede,...
ADVENT: BYBELVERSE OOR HOOP
In hierdie artikel vir Advent kyk ons na ‘n klompie Bybelverse oor hoop, om ons daaraan te herinner dat ons hoop het in Jesus. Die weke voor Kersfees is op die kerkkalender die tyd van Advent. Die woord ‘advent’ beteken ‘koms’ in Latyn. Gelowiges gebruik die vier Sondae van...