Skip to content
Skip to content
  • Tuisblad
  • Artikels
  • Die Storie
  • Bybelleesplanne
  • Bybel Biblioteek
  • Ondersteun Ons
  • AANLYN-WINKEL
Privaatheid en Koekies: Hierdie webwerf maak gebruik van Koekies. Deur die webwerf te gebruik, gee jy toestemming vir die gebruik daarvan. Privaatheidsbeleid

Bybel

BYBELSTUDIEVRAE: DRIE VRAE VIR ENIGE BYBELVERS

Published on 22nd June 202618th June 2026 by Risa Cronje

As jy net drie vrae oor enige Bybelvers kon vra, watter vrae sou dit wees? Vandag wil ek met jou gesels oor drie Bybelstudievrae wat jy elke dag kan gebruik. Of jy nou ‘n mini-Bybelstudie doen of stiltetyd hou, hierdie eenvoudige vrae gaan jou help om baie meer uit...

Read More

LESSE UIT PSALM 1 – ‘n VOLG-STUDIE

Published on 27th April 202623rd April 2026 by Risa Cronje

In Psalm 1 stel die psalmis vir ons twee paaie voor. Die een pad is God se pad – die regverdige stap op hierdie pad. Die ander pad is die pad van die wêreld – die goddelose stap op dié pad. In die vorige artikel het ons die VOLG-metode...

Read More

PSALM 1: DIE REGVERDIGES – ‘N VOLG-STUDIE

Published on 13th April 20269th April 2026 by Risa Cronje

Daar is twee paaie waartussen elke mens op hierdie aarde kan kies. Die een pad is die pad van God. Dis ‘n pad van gehoorsaamheid aan Hom, Sy wil en Sy weë. Dan is daar ook ‘n ander pad. Dis die pad van die wêreld en is ‘n pad...

Read More

PSALM 23:1-3: DIE HERE, MY HERDER (‘N VOLG-STUDIE)

Published on 16th February 202616th February 2026 by Risa Cronje

As jy al ‘n rukkie by ons is, dan weet jy dat ons van tyd tot tyd die VOLG-metode gebruik om na ‘n paar verse in die Bybel te kyk. Die VOLG-metode is ‘n eenvoudige metode wat jy in jou stiltetyd of in jou Bybelstudietyd kan gebruik om jou...

Read More

HOE OM LEES GEREELD JOU BYBEL TE LEES: 6 WENKE

Published on 9th September 20244th September 2024 by Risa Cronje

Om gereeld Bybel te lees is vir baie gelowiges iets waarmee hulle nogal sukkel. Daar is baie redes daarvoor, maar soms wonder ek hoeveel van ons het nooit as kinders regtig geleer om die Bybel te lees, en dit te geniet nie!, en dat dít een van die grootste...

Read More

Posts navigation

More Articles

Older posts

SOEK

Search for:

KATEGORIEë

  • Artikel
  • Beloftes
  • Bybel
  • Bybelleesplanne
  • Gebed
  • Geestelike Dissiplines
  • Geloof
  • Jesus
    • Wie Is Jesus?
  • Kersfees
    • Advent
  • Oordenkings
  • Skryf die Woord
  • Stiltetyd
  • Uncategorised
  • Vas en Gebed
  • Verse Vrydag

SOSIALE MEDIA

Copyright © 2026 Risa Martins Cronje. All rights reserved.