Skip to content
Skip to content
  • Tuisblad
  • Artikels
  • Die Storie
  • Bybelleesplanne
  • Bybel Biblioteek
  • Ondersteun Ons
  • AANLYN-WINKEL
Privaatheid en Koekies: Hierdie webwerf maak gebruik van Koekies. Deur die webwerf te gebruik, gee jy toestemming vir die gebruik daarvan. Privaatheidsbeleid

PSALM 100: VIER OPDRAGTE VIR JOU LEWE

Published on 28th September 202623rd September 2026 by Risa Cronje Category: Bybel

Psalm 100 opdragte

Read More

PSALM 100: WAAROM ONS DIE HERE LOOF EN AANBID

Published on 14th September 202610th September 2026 by Risa Cronje Category: Bybel

Wanneer laas het jy stilgestaan en gedink oor waarom ons die Here loof en aanbid? Psalm 100 gee vir ons ‘n paar wonderlike redes. Dit wys vir ons dat God nie net waardig is om geprys te word nie, maar ook waarom Hy waardig is om geprys te word....

Read More

GOD IS MET JOU: 21 BYBELVERSE

Published on 31st August 202627th August 2026 by Risa Cronje Category: Verse Vrydag

Elkeen van ons het al dae beleef waar ons regtig bewus was daarvan dat ons die Here nodig het in ons lewens. Dit gebeur wanneer ons bang is of onseker is oor die toekoms en wat voor ons lê. Dit gebeur wanneer ons deur moeilike tye gaan of wanneer...

Read More

HOE OM ‘N DOENER VAN DIE WOORD TE WEES

Published on 17th August 202617th August 2026 by Risa Cronje Category: Stiltetyd

Daar is meer as een plek in die Bybel waar ons lees dat ‘n mens nie net moet hoor wat die Here sê nie, maar aan Hom gehoorsaam moet wees. Een van my gunsteling verse hieroor is die bekende Jakobus 1:22 waar daar staan: “Julle moet doen wat die...

Read More

VOLG-VRAAG: WAT LEER DIE GEDEELTE MY OOR GOD?

Published on 3rd August 202631st July 2026 by Risa Cronje Category: Stiltetyd

Ek weet nie van jou nie, maar ek hou nogal daarvan om selfhelpboeke en -ariktels te lees. Dis vir my interessant om te sien hoe ander mense sekere dinge doen en wat vir hulle werk. Ek gebruik nie altyd noodwendig hulle idees nie, maar dit bly vir my lekker...

Read More

Posts navigation

More Articles

Older posts

SOEK

Search for:

KATEGORIEë

  • Artikel
  • Beloftes
  • Bybel
  • Bybelleesplanne
  • Gebed
  • Geestelike Dissiplines
  • Geloof
  • Jesus
    • Wie Is Jesus?
  • Kersfees
    • Advent
  • Oordenkings
  • Skryf die Woord
  • Stiltetyd
  • Uncategorised
  • Vas en Gebed
  • Verse Vrydag

SOSIALE MEDIA

Copyright © 2026 Risa Martins Cronje. All rights reserved.