Psalm 91 is een van daardie gedeeltes wat amper soos ‘n sagte kombers om ‘n mens vou en jou laat veilig voel omdat jy weet die Here Self waak oor jou. Dis ‘n psalm wat ek graag lees, veral wanneer die lewe moeilik raak of wanneer ek myself net...
Beloftes
10 BELOFTES VAN GOD
Oral in die Bybel lees ons beloftes van God wat ons kan glo. Hy is getrou en sal elke belofte nakom wanneer ons Hom daarvoor vertrou. Baie mense besef dit nie, maar God is altyd in ons en in ons lewens aan die werk. Dis ‘n baie vertroostende gedagte...
GOD SAL VOORSIEN ONGEAG JOU BEHOEFTE.
God belowe in Sy Woord dat Hy in jou behoeftes sal voorsien. Dit maak nie saak waaraan jy ‘n behoefte het nie, God sal voorsien! Ons leef in ‘n tyd waar daar baie mense is wat in nood is. Sommige het behoefte aan die basiese dinge om van te...
VROUE IN DIE BYBEL: LESSE UIT SARA SE LEWE
Daar is talle vroue in die Bybel by wie ons ‘n les of twee kan leer. Uit Sara se lewe leer ons meer oor God se beloftes en wat ons moet en nie moet doen nie wanneer Hy ‘n belofte gee. In Bybelse tye was vroue baie keer gesien...
PSALM 91: GOD SE BELOFTES VAN BESKERMING
Ons onderbreek hierdie week die reeks oor wat Jesus Sy dissipels geleer het net voor Hy gevang en gekruisig is, om bietjie te kyk na Psalm 91, en wat God vir ons belowe aangaande beskerming in tye van gevaar. Daar is vandag net een ding op meeste mense se...





