Daar is meer as een plek in die Bybel waar ons lees dat ‘n mens nie net moet hoor wat die Here sê nie, maar aan Hom gehoorsaam moet wees. Een van my gunsteling verse hieroor is die bekende Jakobus 1:22 waar daar staan: “Julle moet doen wat die...
Stiltetyd
VOLG-VRAAG: WAT LEER DIE GEDEELTE MY OOR GOD?
Ek weet nie van jou nie, maar ek hou nogal daarvan om selfhelpboeke en -ariktels te lees. Dis vir my interessant om te sien hoe ander mense sekere dinge doen en wat vir hulle werk. Ek gebruik nie altyd noodwendig hulle idees nie, maar dit bly vir my lekker...
DIE VOLG-METODE: ONDERSOEK DIE TEKS
As jy al ‘n rukkie by ons is, sal jy weet dat ek nogal gereeld skryf oor die VOLG-metode. Dis ‘n eenvoudige metode, wat geskik is vir jou stiltetyd en ook jou Bybelstudietyd. Die letters van VOLG staan vir die vier stappe wat jy in die metode gebruik: V...
HOE OM ‘N WEEK LANK OOR EEN BYBELVERS NA TE DINK
Het jy geweet dat dit moontlik is om vir ‘n hele week lank oor net een vers of ‘n kort gedeelte in die Bybel na te dink? ‘n Mens is geneig om te dink jy moet elke dag aangaan waar jy gister opgehou lees het. En soms is dit...
WAAROM STILTETYD IN DIE OGGEND DIE BESTE WERK
Ek weet nie van jou nie, maar as ek nie eerste ding in die oggend tyd saam met die Here deurbring nie, voel dit sommer asof my dag skeef begin. Daar is iets besonders aan die vroeë oggend. Dis stil, rustig, en dit voel asof daar nog ‘n sagte...





