Voel dit asof daar nie geestelike groei in jou lewe is nie? Gebruik hierdie 16 vrae om jou geestelike lewe elke nou en dan te evalueer. Ek hou nie van tuinmaak nie, maar dis lekker om in die lente in die tuin te stap en te sien hoe al die plante weer lewe kry. Veral […]
Heilige Gees
JESUS – DIE PERFEKTE VOORBEELD VAN GEESTELIKE VRUG
26 VERSE OOR HEILIGHEID EN HEILIGMAKING
LAAT GOD JOU BEHOEFTES BEVREDIG
Jy het behoefte aan aanvaarding, indentiteit, sekuriteit en ‘n doel in die lewe. Laat God jou behoeftes bevredig, dit is die enigste manier! In ‘n preek oor die huwelik, verduidelik Jimmy Evans dat elke mens elke dag wakker word met vier behoeftes. Ons het die behoefte om aanvaar te word. Dan het ons die behoefte […]
