As jy al ‘n rukkie by ons is, sal jy weet dat ek nogal heelwat skryf oor die VOLG-metode, wat jy vir jou stiltetyd en ook vir jou Bybelstudietyd kan gebruik. Elkeen van die letters van VOLG staan vir ‘n ander stap wat jy neem wanneer jy die metode...
Gebed
WAARVOOR MOET EK BID?
Al ooit gewonder waarvoor jy moet bid? Die Bybel gee ‘n hele paar dinge wat jy gereeld in jou gebede voor kan bid. As daar nou een mens is wat gereeld vir die kerk geskryf het hulle moet bid, dan was dit Paulus. Dink maar aan die bekende vers...
WAT Sê DIE BYBEL OOR GEBED?
Wat sê die Bybel oor gebed? Ontdek hoe gebed ‘n kragtige hulpmiddel is vir ‘n intieme verhouding met God, om Sy wil te soek en Sy vrede te ervaar. Ons besef dit nie altyd nie, maar gebed is een van die kragtigste hulpmiddele wat ons as gelowiges het. Dis...
DIE KRAG VAN GEBED: GEE JOU BEKOMMERNISSE VIR GOD
Ontdek die krag van gebed in Filippense 4:6-7. Leer hoe om jou bekommernisse vir God te gee en Sy vrede, wat alle begrip oortref, te ervaar. In Filippense 4:6-7 lees ons: “Moet oor niks bekommerd wees nie, maar maak in alles julle versoeke deur gebed en smeking met danksegging...
DIE EENVOUD VAN GEBED – HOE OM MET GOD TE GESELS
As jy vir ‘n gelowige vra waarmee hy of sy sukkel, gaan baie antwoord dat gebed vir hulle ‘n probleem is. En dis nie net nuwe Christene wat daarmee sukkel nie! Selfs mense wat al jare lank ‘n pad met die Here stap, sien gebed soms as iets waarmee...





