Kerfees is ‘n tyd waartydens dié van ons wat gelowiges is, die geboorte van Jesus vier. Ons doen dit omdat Sy geboorte ‘n belangrike deel van die Verlossingsboodskap is. Die beste manier om hierdie boodskap te verstaan en in jou geloof te groei, is om die Bybel te lees....
Kersfees
BYBELVERSE: ADVENT
Gebruik jou gesin ‘n Adventskrans? Gebruik hierdie Bybelverse tydens Advent wanneer julle die verskillende kerse in die krans aansteek. Volgens die Kerkkalender begin Advent op die Sondag naaste aan die 30ste November. Dit dek die vier weke voor Kersfees en is ‘n tyd waartydens gelowiges hulle harte voorberei om...
LEER JOU KINDERS WAAROM ONS KERSFEES VIER
As jy vir jou kind vra waarom ons Kersfees vier, wat sou sy antwoord wees? Vir party beteken dit net een ding – geskenke. Ander sal dalk praat oor die kersboom en -versierings en al die lekker eetgoed. En jy sal dalk selfs ‘n kind kry wat dink Kersfees...
JESUS – DIE PERFEKTE GESKENK
Daar word gesê dat die perfekte geskenk aan drie maatstawwe voldoen. In dié artikel kyk ons hoe Jesus aan al drie voldoen en dus die perfekte geskenk is. Wanneer jy dink aan Kersfees, waaraan dink jy? Party mense sou sê die kersboom en liggies, die geskenke, die lekker kos...
JESUS SE GEBOORTE: PROFESIEë EN VERVULLINGS
In 1 Petrus 1:19-21 lees ons dat God van die begin af ‘n plan gehad het om deur Jesus almal wat in Hom glo, te verlos. Hy het geweet ons kon nie self die prys vir ons sonde betaal nie. Hy het geweet ons sou Iemand, wat perfek en...





