SY EERSTE VIR JOU

Onthou jy die storie van Jerigo? Nadat die Israeliete deur die Jordaanrivier getrek het, kom hulle by Jerigo. Die stad het ‘n yslike muur om gehad, en niemand het in- of uitgegaan nie. Op ‘n dag gee die Here vir Joshua ‘n aanvalsplan. Vir ses dae moes hulle elke...