OM TE BLY VOLHARD

Aan die begin van elke jaar maak ons planne vir die jaar wat voorlê. Ons dink aan alles wat ons deur die jaar wil bereik. Ons skryf dalk selfs ‘n klomp aksiestappe neer wat ons gaan help om daardie dinge te bereik. Ongelukkig is dit waar meeste van ons – ek ook! – gewoonlik ophou. […]

OM SONDE TE OORWIN

Oorwin sonde met die hulp van die Heilige Gees. Dit is Hy wat jou gewillige en bekwaam maak om God se wil te doen. Galasiërs 5:16-17: “Maar ek sê: Leef deur die Gees, dan sal julle beslis nie die begeertes van die vlees uitvoer nie. Want die vlees begeer teen die Gees, en die Gees […]