Ons het die afgelope paar weke gesels oor Bybelstudie, en het gekyk na ‘n paar maniere wat jy kan gebruik wanneer jy jou Bybel bestudeer. (Jy kan meer lees oor van die metodes hier, hier en hier) Vandag gaan ons vir oulaas na nog ‘n metode kyk. Hierdie keer is dit die vers-vir-vers-ontledingsmetode. Ek en […]
bybelstudie
HOE OM BYBELSTUDIE TE DOEN: DIE WOORDSTUDIEMETODE.
Na ek verskeie versoeke gekry het om te skryf oor hoe ‘n mens Bybelstudie kan doen, het ek ‘n paar weke gelede begin met ‘n reeks daaroor. Sover het ons gekyk na die beginsels van Bybelstudie en twaalf verskillende metodes wat jy kan gebruik wanneer jy jou Bybel bestudeer. Ons het ook in meer diepte […]
HOE OM DIE BYBEL TE BESTUDEER: HOOFSTUKOPSOMMINGSMETODE
HOE OM DIE BYBEL TE BESTUDEER – DIE OORDENKINGSMETODE.
Ons het verlede week gesels oor verskillende hulpmiddels wat jy kan gebruik wanneer jy Bybelstudie doen. Ons het ook gekyk na ‘n kort oorsig van die twaalf metodes wat Rick Warren in sy boek, Rick Warren’s Bible Study Methods, bespreek. Vandag gaan ons in meer diepte kyk na die eerste metode, wat ook die heel […]
TWAALF METODES OM BYBELSTUDIE TE DOEN
Verlede week het ons gesels oor die beginsels van Bybelstudie. Noudat jy weet jy moet vrae vra van die teks, neerskryf wat jy leer, en ook toepas wat jy leer, is dit tyd om meer te leer oor die verskillende metodes wat jy kan gebruik om Bybelstudie te doen. Bybelstudie en stiltetyd is nie dieselfde […]
