OKTOBER IN DIE WOORD-CHALLENGE

Sluit by ons aan vir die Oktober In Die Woord-challenge en spandeer die hele Oktober elke dag tyd in God se Woord. NET EEN DING NODIG. In Lukas 10:38-42 lees ons die verhaal van Marta en Maria. Hulle was twee susters wat Jesus as gas in hulle huis ontvang het. Marta was die besige een. […]

GRATIS HULPMIDDELE VIR JOU STILTETYD

Om God se Woord te ken is van groot belang vir elke gelowige. Hier is ‘n paar gratis hulpmiddele vir jou stiltetyd om jou te help met jou tyd in die Woord. Die “American Banking Association” het ‘n interessante manier om hulle bankpersoneel te leer hoe om vervalste geld uit te ken. Hulle word voorsien […]

GEBEDSJOERNAAL: GEFOKUSDE TYD MET GOD

Gebruik die Gebedsjoernaal om jou in jou stiltetyd te help om God te ontmoet en meer gefokus te wees. Laai die gratis Gebedsjoernaal PDF sommer nou af! Jy het seker al mense hoor praat van ‘n Gebedsjoernaal. As jy lief is vir skryf, het jy dalk al een! Maar dalk het jy nie ‘n idee […]

8 WENKE VIR BYBELSTUDIE

Tyd in die Woord is een van die belangrikste dinge wat jy mee kan besig wees. Hierdie wenke vir Bybelstudie sal jou help om meer te kry uit jou tyd in die Woord. As jy al ‘n rukkie deel is van ons aanlyn-gemeenskap, sal jy weet dat ek baie skryf oor die Bybel en hoe […]