Weet jy hoeveel tyd spandeer jy per jaar daaraan om televisie te kyk? En om Bybelstudie te doen? Ek is seker jy moet, soos ek, erken dat jy nie ‘n idee het nie. Navorsing het op ‘n stadium getoon dat meeste mense omgeveer vier ure per dag televisie kyk. Dit beteken in ‘n jaar kyk […]
