Geestelike dissiplines is eenvoudige gewoontes wat jou help om stil te word voor die Here sodat jy na Hom kan luister en geestelik kan groei. In ‘n wêreld wat ons aanhoudend aanjaag en elke oomblik van ons aandag probeer steel, gebeur geestelike groei nie sommer net vanself nie. Dis nie iets wat net gebeur omdat […]
