Skip to content
Skip to content
  • Tuisblad
  • Artikels
  • Die Storie
  • Bybelleesplanne
  • Bybel Biblioteek
  • Ondersteun Ons
  • AANLYN-WINKEL
Privaatheid en Koekies: Hierdie webwerf maak gebruik van Koekies. Deur die webwerf te gebruik, gee jy toestemming vir die gebruik daarvan. Privaatheidsbeleid

Jesus

JESUS IS DIE DEUR WAARDEUR JY MOET INGAAN

Published on 1st March 20211st March 2021 by Risa Cronje

“Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind” (Johannes 10:9). Ons is besig om te kyk na die ‘Ek is…’-uitsprake van Jesus in die Evangelie volgens Johannes. Ons het gesels oor Jesus as die Brood...

Read More

JESUS, DIE LIG VIR DIE WêRELD

Published on 22nd February 202115th February 2021 by Risa Cronje

“Toe het Jesus weer met hulle gepraat en gesê: ‘Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal beslis nie in die duisternis leef nie, maar sal die lig van die lewe hê.'” Was jy al ooit op ‘n plek waar dit só donker is, dat jy...

Read More

JESUS IS DIE BROOD VAN DIE LEWE

Published on 15th February 20219th February 2021 by Risa Cronje

“Jesus het vir hulle gesê: ‘Ek is die brood van die lewe. Wie na My toe kom, sal nooit honger word nie, en wie in My glo, sal nooit weer dors word nie” (Johannes 6:35). Ek is seker jy het, soos ek, sekere boeke in die Bybel wat jy...

Read More

LEEF GOD SE LIEFDE UIT TEENOOR ANDER

Published on 8th February 20211st February 2021 by Risa Cronje

Jesus het God se liefde vir ons kom wys. Hy het ons ook gewys hoe om dit uit te leef. Nou is dit ons beurt. Gaan en leef God se liefde uit teenoor ander. Verlede week het ons gesels oor hoe ons Jesus moet volg. Om Hom te volg...

Read More

WAT DIT BETEKEN OM JESUS TE VOLG

Published on 1st February 202125th January 2021 by Risa Cronje

Het jy al ook gewonder wat dit beteken om Jesus te volg? Dan is jy nie alleen nie. Om Jesus te volg is nie so gekompliseerd soos ons dink nie. Ongelukkig beteken dit ook nie altyd wat sommige mense dink dit beteken nie. Maar kom ons begin by die...

Read More

Posts navigation

More Articles

Older posts
Newer posts

SOEK

Search for:

KATEGORIEë

  • Artikel
  • Beloftes
  • Bybel
  • Bybelleesplanne
  • Gebed
  • Geestelike Dissiplines
  • Geloof
  • Jesus
    • Wie Is Jesus?
  • Kersfees
    • Advent
  • Oordenkings
  • Skryf die Woord
  • Stiltetyd
  • Uncategorised
  • Vas en Gebed
  • Verse Vrydag

SOSIALE MEDIA

Copyright © 2026 Risa Martins Cronje. All rights reserved.