In Johannes 3 lees ons Jesus se gesprek met Nikodemus. Daar is sommer ‘n hele klomp waarhede wat ons daaruit kan leer. Johannes 3 is seker een van die bekendste gedeeltes in die Bybel. Selfs sommige mense wat niks van die Bybel af weet nie, weet wat staan in...
Jesus
HARDLOOP MET VOLHARDING SAAM MET JESUS
Elke mens is besig met die wedloop van die lewe. Jesus is by God se kinders om ons te help om die wedloop met volharding te hardloop. HebreĆ«rs 12:1: “Terwyl ons dan so ‘n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die...
LAAT GOD JOU BEHOEFTES BEVREDIG
Jy het behoefte aan aanvaarding, indentiteit, sekuriteit en ‘n doel in die lewe. Laat God jou behoeftes bevredig, dit is die enigste manier! In ‘n preek oor die huwelik, verduidelik Jimmy Evans dat elke mens elke dag wakker word met vier behoeftes. Ons het die behoefte om aanvaar te...
SKOONGEWAS DEUR JESUS SE BLOED
As jy ‘n gelowige is, dan is jy skoongewas deur Jesus. Jou sondes is weggewas en jy is beklee met Sy mantel van geregtigheid. ‘N STORIE OOR SKOON KLERE. ‘n Kennis vertel nou die dag vir my hierdie storie oor haar kinderjare. Sy het op ‘n plaas grootgeword. Elke...
DIE BROOD VAN DIE LEWE = BEVREDIGING
Jesus is die Brood van die Lewe. Net Hy kan jou honger stil en jou werklik bevredig. Wat is jou gunsteling kos? As ek moet antwoord, sou brood beslis hoog op my lys wees. Wanneer ek aan die begin van elke jaar saam met ons kerk vas, en ek...





