Verlede week het ons gesels oor die vrug van die Gees, wat ons kry in Galasiërs 5:22-23. Vandag gaan ons kyk na Jesus, die perfekte voorbeeld van Iemand wat te alle tye die vrug van die Gees in Sy lewe uitgeleef het. LIEFDE. Die eerste vrug van die Gees...
Jesus
JESUS: DIE EGTE DRUIWESTOK
Ek is die egte druiwestok en my Vader is die landbouer. Elke loot aan My wat nie vrug dra nie, sny Hy weg; maar elkeen wat vrug dra, snoei Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra. Ek is nie ‘n tuinier nie. Behalwe vir ‘n lugplant het ek...
JESUS: DIE WEG, WAARHEID EN LEWE
Jesus sê vir hom: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.” Het jy al ooit verdwaal? Meeste mense het seker al op en of ander stadium so iets oorgekom. Dit kan ‘n mens nogal benoud maak, veral...
JESUS: DIE OPSTANDING EN DIE LEWE
Ons is die afgelope paar weke besig om te kyk na die ‘Ek Is…’-uitsprake van Jesus. Tot dusver het ons gesien Jesus is die Brood van die lewe, die Lig vir die wêreld, die deur waardeur ons moet ingaan, en die Goeie Herder. Vandag gaan ons kyk na Jesus,...
JESUS IS DIE GOEIE HERDER
My oom boer met skape. Hulle weiding is nie ver van die plaashuis af nie, dus het hulle nie ‘n herder nodig om na hulle te kyk nie. Maar elke dag, net voor sononder, gaan my oom veld toe om hulle te gaan haal en hulle kraal toe te...





