In Efesiërs 6 lees ons van die wapenrusting van God. Die gedeelte begin deur vir ons te sê ons moet ons sterkte in die Here en Sy krag kry. Dan moedig dit ons aan om God se volle wapenrusting aan te trek. Hierdie is ‘n geestelike wapenrusting, want ons...
Jesus
‘EK IS’-UITSPRAKE VAN JESUS
Voor Jesus se kruisiging, het Hy ‘n hele paar keer iets oor Homself gesê wat baie belangrik is. Bybelkenners noem hierdie dinge die ‘Ek Is’-uitsprake van Jesus. Ek het in die verlede oor elkeen van dié uitsprake ‘n artikel geskryf, waarin ons gesels het oor wat hierdie uitsprake vir...
JESUS SE VERHOOR
Ons lees van Jesus se verhoor in al vier die Evangelies. Maar, net soos met baie ander gebeure in die Evangelies, word dit deur elke skrywer anders beskryf. Johannes is byvoorbeeld die enigste een wat skryf oor die verhoor voor Annas. En net Lukas skryf oor die verhoor voor...
DIE NAME VAN JESUS – WIE HY VIR ONS IS
Oral in die Bybel, selfs in die Ou Testament, lees ons wie Jesus vir ons is. Hier is net ‘n paar van die Name van Jesus, wat ons in die Bybel kry. Ek stel voor dat jy elke vers in konteks gaan lees. As jy lus is, kan jy...
WEDERGEBOORTE – JOU BEGIN MET GOD
Wat beteken wedergeboorte? Toe Jesus met Nikodemus hieroor gepraat het (Johannes 3) het hy Hom verkeerd verstaan. Hy het gedink hy moet weer fisies gebore word. En dit kan mos nie gebeur nie! Maar Jesus het nie van ‘n fisiese geboorte gepraat nie. Wedergeboorte is ‘n geboorte van bo....





