Ek weet nie van jou nie, maar ek wil graag heeltyd deur die dag bewus wees daarvan dat die Here by my is. Ek wil aan Hom dink en met Hom gesels. Hy moenie net die Een wees na wie toe ek hardloop wanneer ek ‘n probleem het, wat...
OORDINK DIE WOORD EN VERDIEP JOU STILTETYD
As jy voel jy weet nie waar om te begin om die Bybel te probeer verstaan nie, is jy nie alleen nie. Baie van ons voel onseker of ons die Bybel “reg” verstaan, en ons verkies dit om eerder te lees wat ander daaroor sê. Maar die Here wil...
GEBED AS GEESTELIKE DISSIPLINE: WORD MEER SOOS JESUS
Meeste van ons dink gebed is iets wat ons doen wanneer ons iets van God nodig het. Maar gebed is veel meer as ‘n lys van dinge wat ons vra. Dit is een van die belangrikste geestelike dissiplines wat die Here gebruik om ons te vorm — om ons...
WAAROM JY ‘N GEESTELIKE JOERNAAL MOET HOU
‘n Geestelike joernaal is ‘n plek waar jy jou reis saam met die Here in detail kan beskryf, sodat jy kan boekhou van hoe die Here in jou lewe werk. Is jy lief vir die Psalms? Jy is nie alleen nie. Baie gelowiges se eie harte word diep aangeraak...
SABBATSRUS: HERSTEL GOD SE RITME IN JOU LEWE
Jy het seker al agtergekom dat ons in ‘n wêreld leef wat nooit tot stilstand kom nie. Ons dra ons besig-wees soos ‘n ‘badge of honour’ en sien rus baie keer as iets waarvoor jy moet ‘werk’ of wat jy eers moet ‘verdien’. Maar van die begin van die...





