Psalm 91 is een van daardie gedeeltes wat amper soos ‘n sagte kombers om ‘n mens vou en jou laat veilig voel omdat jy weet die Here Self waak oor jou. Dis ‘n psalm wat ek graag lees, veral wanneer die lewe moeilik raak of wanneer ek myself net...
WAAROM STILTETYD IN DIE OGGEND DIE BESTE WERK
Ek weet nie van jou nie, maar as ek nie eerste ding in die oggend tyd saam met die Here deurbring nie, voel dit sommer asof my dag skeef begin. Daar is iets besonders aan die vroeë oggend. Dis stil, rustig, en dit voel asof daar nog ‘n sagte...
‘N MAKLIKE BYBELSTUDIE-METODE VIR BEGINNERS
Probeer hierdie eenvoudige en maklike Bybelstudie-metode vir beginners as jy graag wil begin met Bybelstudie, maar nie seker is hoe om dit te doen nie. Ons almal weet Bybelstudie is iets wat ons moet doen, maar meeste van ons doen dit nie, omdat ons nie weet hoe nie. Daar...
HOE OM ANDER EERSTE TE STEL
Onthou jy die dag toe die skrifgeleerde vir Jesus gevra het wat die grootste gebod in die Wet is? Jesus het geantwoord dat jy die Here moet liefhê met jou hele hart, siel, verstand en al jou krag. Toe voeg Hy by dat jy jou naaste moet liefhê soos...
ALLEEN SAAM MET DIE HERE
Ons leef in ‘n tyd waar geraas so algemeen geword het, dat baie van ons al amper verslaaf is daaraan. Ons voel ongemaklik wanneer daar stilte is en is vinnig om ons fone te gryp en na ‘n ‘podcast’ of na musiek op Spotify te luister. Of ons sit...





