In Romeine 12:2 lees ons hierdie bekende vers: “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.” Een...
MAAK STILTETYD DEEL VAN JOU GEESTELIKE DISSIPLINES
Ons het twee weke gelede begin met ‘n reeks geselsies oor geestelike dissiplines. Geestelike dissiplines is eenvoudige gewoontes wat Christene al vir eeue lank gebruik om hulle te help om tyd met die Here te spandeer, Sy stem te hoor en hulle harte oop te maak sodat Hy in...
GEESTELIKE DISSIPLINES: GROEI GEBEUR NIE VANSELF NIE
Geestelike dissiplines is eenvoudige gewoontes wat jou help om stil te word voor die Here sodat jy na Hom kan luister en geestelik kan groei. In ‘n wêreld wat ons aanhoudend aanjaag en elke oomblik van ons aandag probeer steel, gebeur geestelike groei nie sommer net vanself nie. Dis...
WAT JERIGO ONS LEER OOR DIE GEE VAN JOU TIENDE.
Leer meer oor die Bybelse beginsel van Eerste en hoe jy God eerste stel in jou finansies deur die tiende te gee in dankbaarheid en vertroue. Het jy al ooit gewonder waarom die Here soveel klem lê op die eerste dinge in ons lewens? Daar is ‘n beginsel wat...
TYE WANNEER ONS DIE HERE SOEK
In die lewe van elke gelowige is daar tye wanneer ons weet dat ons die Here nodig het. Soms is dit in die stilte van die vroeë oggend, ander kere in die storms van die lewe. Om die Here te soek is nie iets wat ons net doen wanneer...





