Skip to content
Skip to content
  • Tuisblad
  • Artikels
  • Die Storie
  • Bybelleesplanne
  • Bybel Biblioteek
  • Ondersteun Ons
  • AANLYN-WINKEL
Privaatheid en Koekies: Hierdie webwerf maak gebruik van Koekies. Deur die webwerf te gebruik, gee jy toestemming vir die gebruik daarvan. Privaatheidsbeleid

LEEF NADER AAN JESUS

Published on 2nd March 202611th September 2026 by Risa Cronje Category: Jesus

Wil jy nader aan Jesus leef? Ontdek 5 praktiese maniere om nader aan Hom te beweeg deur Hom te ken, te vertrou, in oorgawe en afhanklikheid te leef, en meer soos Hy te word. In ‘n vorige artikel het ek jou vertel dat die Here vir my drie woorde...

Read More

PSALM 23:1-3: DIE HERE, MY HERDER (‘N VOLG-STUDIE)

Published on 16th February 202616th February 2026 by Risa Cronje Category: Bybel

As jy al ‘n rukkie by ons is, dan weet jy dat ons van tyd tot tyd die VOLG-metode gebruik om na ‘n paar verse in die Bybel te kyk. Die VOLG-metode is ‘n eenvoudige metode wat jy in jou stiltetyd of in jou Bybelstudietyd kan gebruik om jou...

Read More

‘N WOORD VIR DIE JAAR OM JOU TE ANKER

Published on 2nd February 202628th January 2026 by Risa Cronje Category: Artikel

Jy het seker al gehoor dat mense ‘n woord vir die jaar kies. Daar is ook sommige wat ‘n frase vir die jaar kies. Party kies ‘n woord wat saamvat hoe hulle wil hê daardie jaar moet verloop. Ander kies ‘n woord wat uitdruk hoe hulle die jaar wil...

Read More

WAARVOOR MOET EK BID?

Published on 19th January 202616th January 2026 by Risa Cronje Category: Gebed

Al ooit gewonder waarvoor jy moet bid? Die Bybel gee ‘n hele paar dinge wat jy gereeld in jou gebede voor kan bid. As daar nou een mens is wat gereeld vir die kerk geskryf het hulle moet bid, dan was dit Paulus. Dink maar aan die bekende vers...

Read More

WAAROM JY DIE HERE KAN VERTROU OM VIR JOU TE SORG

Published on 6th January 20266th January 2026 by Risa Cronje Category: Geloof

‘n Paar weke gelede begin ek my oggendtyd met die Here deur vir Hom dankie te sê vir die voëls wat ek buite hoor sing. In die winter hoor ek hulle nie daardie tyd van die oggend nie, want dan is dit nog donker. Maar nou, in die somer,...

Read More

Posts navigation

More Articles

Older posts
Newer posts

SOEK

Search for:

KATEGORIEë

  • Artikel
  • Beloftes
  • Bybel
  • Bybelleesplanne
  • Gebed
  • Geestelike Dissiplines
  • Geloof
  • Jesus
    • Wie Is Jesus?
  • Kersfees
    • Advent
  • Oordenkings
  • Skryf die Woord
  • Stiltetyd
  • Uncategorised
  • Vas en Gebed
  • Verse Vrydag

SOSIALE MEDIA

Copyright © 2026 Risa Martins Cronje. All rights reserved.