Almal van ons het al tye beleef waar ons moeg, hartseer, bekommerd of moedeloos gevoel het. Die lewe kan soms so seermaak en ‘n mens verstaan dan nie altyd waarom dit gebeur nie. Ander kere gaan ‘n mens deur ‘n moeilike seisoen en dan voel dit of niemand verstaan...
LESSE UIT PSALM 1 – ‘n VOLG-STUDIE
In Psalm 1 stel die psalmis vir ons twee paaie voor. Die een pad is God se pad – die regverdige stap op hierdie pad. Die ander pad is die pad van die wêreld – die goddelose stap op dié pad. In die vorige artikel het ons die VOLG-metode...
PSALM 1: DIE REGVERDIGES – ‘N VOLG-STUDIE
Daar is twee paaie waartussen elke mens op hierdie aarde kan kies. Die een pad is die pad van God. Dis ‘n pad van gehoorsaamheid aan Hom, Sy wil en Sy weë. Dan is daar ook ‘n ander pad. Dis die pad van die wêreld en is ‘n pad...
STIL NAGMAAL VIR PAASTYD
Word stil by Jesus met hierdie stil Nagmaal en onthou wat Hy vir jou aan die kruis gedoen het. Kom sit vir ‘n oomblik… net jy en Jesus. In ‘n wêreld wat altyd haastig is, kry ons min kans om regtig stil te word, om nie net te onthou...
20 BYBELVERSE VIR LYDENSTYD
Gebruik hierdie Bybelverse vir Lydenstyd om jou te help met die drie geestelike dissiplines van die seisoen: gebed, vas en gee. Die kerkkalender (of liturgiese jaar) is ‘n sikliese, seisoenale kalender wat deur Christene gebruik word om die jaar te orden rondom die lewe, bediening, dood en opstanding van...





