ADVENT: BYBELVERSE OOR VREDE

Advent is ‘n tyd waarin ons onsself herinner daaraan dat ons vrede met God het, omdat Jesus gekom het om vrede te bewerkstellig. Hierdie Bybelverse oor vrede sal jou daarmee help. Ons is besig met ‘n reeks oor die verskillende temas van Advent. Hierdie temas sluit in hoop, vrede, liefde, vreugde en die geboorte van […]

OORWIN VREES EN ANGS: 4 STAPPE

Het jy vrees en angs in jou hart oor dinge wat rondom jou aangaan? Gebruik hierdie vier stappe om in gebed tot God te nader en dit te oorwin. Ek dink jy sal met my saamstem as ek sê dat ons die afgelope twee jaar met baie uitdagings te doen het. Daar is die wêreldwye […]

STREEF NA – WAT DIE BYBEL Sê

Het jy geweet dat God in Sy Woord vir ons sê waarna ons moet streef? Mense streef na baie dinge. Sommige is besig met ‘n gedurige strewe na geld, roem of mag. Ander strewe weer daarna om die sterkste of mooiste te wees. Maar wat sê die Bybel? Waarna is ons veronderstel om te streef? […]