ADVENT – ‘N TYD VAN VOORBEREIDING

Advent is ‘n tyd waartydens ons ons harte voorberei vir die viering van die koms van ons Here Jesus. Gebruik die skrifgedeeltes om jou daarmee te help. ‘n Paar jaar gelede het ek besluit om ‘n Adventskrans te maak, en het bietjie navorsing gedoen oor hoe dit gedoen moet word. Hoewel dit nie iets is […]

13 VERSE OOR DIE KONINKRYK VAN GOD

DIE KONINKRYK VAN GOD – JESUS. Lukas 1:31-33: “Jy sal swanger word en ‘n seun in die wêreld bring, en jy moet Hom die naam Jesus gee. Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word. Die Here God sal Hom die troon van sy voorvader Dawid gee, en Hy sal as […]