Ons eenheid met Christus is ‘n geskenk van God. Nou is dit ons verantwoordelikheid om Hom beter te leer ken en saam met Hom te werk sodat Hy ons kan verander na Sy beeld. In 2 Korinthiërs 5:21 staan: “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, […]
