As jy een van ons meer senior lesers is, dan onthou jy dalk nog die film, “It’s a Mad Mad world.” Dit het gegaan oor ‘n versteekte skat, wat met die letter “W” gemerk was, waarna almal naarstiglik op soek was. Op die ou end was dit vier palmbome wat die “W” gevorm het en […]
vergifnis
JOU VERLEDE: HOE OM DIT TE HANTEER
VERHOUDINGS – HOE OM DAARAAN TE WERK
BYBELVERSE OOR VERGIFNIS VAN SONDE
Sommige mense sukkel om te aanvaar dat God hulle sondes vergewe het. As jy daarmee sukkel, lees hierdie Bybelverse oor vergifnis van sonde en laat God jou van Sy genade oortuig. Het jy al dinge in jou lewe gedoen waaroor jy spyt was? Ons almal het. Sommige van hierdie dinge is sommer net dom dinge […]
GEESTELIKE DISSIPLINESREEKS: SONDEBELYDENIS – SES STAPPE
Sondebelydenis is ‘n belangrike dissipline omdat dit ons help om te begin herstel en verander. Hier is ses stappe om jou daarmee te help. Baie Christene is met totale afgryse vervul wanneer daar skielik ‘n regte sondaar tussen die regverdiges ontdek word. Dus sit ons alleen met ons sonde en leef ‘n skynheilige lewe vol […]
