Ons het twee weke gelede begin met ‘n reeks geselsies oor geestelike dissiplines. Geestelike dissiplines is eenvoudige gewoontes wat Christene al vir eeue lank gebruik om hulle te help om tyd met die Here te spandeer, Sy stem te hoor en hulle harte oop te maak sodat Hy in hulle kan werk om hulle meer […]
stiltetyd
GEESTELIKE DISSIPLINES: GROEI GEBEUR NIE VANSELF NIE
Geestelike dissiplines is eenvoudige gewoontes wat jou help om stil te word voor die Here sodat jy na Hom kan luister en geestelik kan groei. In ‘n wêreld wat ons aanhoudend aanjaag en elke oomblik van ons aandag probeer steel, gebeur geestelike groei nie sommer net vanself nie. Dis nie iets wat net gebeur omdat […]
WAT Sê DIE BYBEL OOR GEBED?
DIE KRAG VAN GEBED: GEE JOU BEKOMMERNISSE VIR GOD
Ontdek die krag van gebed in Filippense 4:6-7. Leer hoe om jou bekommernisse vir God te gee en Sy vrede, wat alle begrip oortref, te ervaar. In Filippense 4:6-7 lees ons: “Moet oor niks bekommerd wees nie, maar maak in alles julle versoeke deur gebed en smeking met danksegging aan God bekend. En die vrede […]
