‘n Geestelike joernaal is ‘n plek waar jy jou reis saam met die Here in detail kan beskryf, sodat jy kan boekhou van hoe die Here in jou lewe werk. Is jy lief vir die Psalms? Jy is nie alleen nie. Baie gelowiges se eie harte word diep aangeraak wanneer hulle lees hoe die psalmdigters, […]