15 VERSE: OM GOD TE SOEK

Daar is verskeie verse in die Bybel wat ons wys hoe belangrik dit is om God te soek. Hy belowe in Jakobus 4:8 dat, as ons tot Hom nader, Hy tot ons sal nader. In die Ou Testament was dit glad nie so maklik om God te soek en tot Hom te nader nie. Die […]

JESUS IS DAAR, HY SORG VIR JOU.

In hierdie onseker tyd kan jy verseker weet, Jesus is daar, Hy sorg vir jou. Hy sal jou nooit verlaat of in die steek laat nie. Ek wil vandag ‘n storie met jou deel wat iemand, wat voorheen in ons Bybelstudie was, ‘n paar jaar gelede vertel het. Omdat ek nie haar regte naam wil […]