GLO IN GOD

Jesus gee in Johannes 14:1 vir ons ‘n teenmiddel om te gebruik teen alle dinge wat ons bang maak en ons ontstel – glo in God. Verlede Woensdag was As-Woensdag. As jy aan ‘n denominasie behoort wat Lent hou (observe), dan weet jy dat dit die begin van die Lent-periode was. As jou denominasie egter […]

15 BELOFTES VIR MOEILIKE DAE

Vyftien beloftes uit God se Woord om jou te bemoedig wanneer dinge moeilik gaan en jy nie lig in die tonnel vorentoe kan sien nie. Die lewe is nie altyd maklik nie. Soms voel dit mos of jy skaars een probleem oorkom het, dan duik ‘n volgende een weer op. In so ‘n geval is […]