TWAALF METODES OM BYBELSTUDIE TE DOEN

Verlede week het ons gesels oor die beginsels van Bybelstudie. Noudat jy weet jy moet vrae vra van die teks, neerskryf wat jy leer, en ook toepas wat jy leer, is dit tyd om meer te leer oor die verskillende metodes wat jy kan gebruik om Bybelstudie te doen. Bybelstudie en stiltetyd is nie dieselfde […]

DIE BEGINSELS VAN BYBELSTUDIE

Weet jy hoeveel tyd spandeer jy per jaar daaraan om televisie te kyk? En om Bybelstudie te doen? Ek is seker jy moet, soos ek, erken dat jy nie ‘n idee het nie. Navorsing het op ‘n stadium getoon dat meeste mense omgeveer vier ure per dag televisie kyk. Dit beteken in ‘n jaar kyk […]

GOD SE KRAG TOT VOLLE WERKING

God se krag kom tot volle werking wanneer ons op ons swakste is. Ons kan niks sonder Hom doen nie, maar is tot alles in staat wanneer Hy ons krag gee Die storie word vertel van ‘n seun wat in ‘n ongeluk sy linkerarm verloor het. Aanvanklik het dit maar moeilik gegaan om so met […]

IN CHRISTUS SE DIENS

Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie, omdat julle weet dat julle van die Here as beloning sal kry wat Hy belowe het. Christus is die Here in wie se diens julle staan (Kolossense 3:23-24). In konteks gesien, praat bogenoemde vers met slawe, maar […]