Hier is drie maklike maniere wat jy elke dag kan gebruik om jouself te oefen om heeltyd van God se teenwoordigheid bewus te wees. Brother Lawrence (klink snaaks as ‘n mens hom Broer Lawrence noem!) was in die sestienhonderds deel van ‘n klooster in Parys. Hy het ‘n baie intieme verhouding met God gehad, en […]
christelik
JESUS, DIE WYSHEID VAN GOD
GOD SE PLAN VIR JOU LEWE
Onthou jy die ‘paint-by-numbers’ stelletjies wat ‘n mens gekry het toe ons kinders was? Dit was ‘n prentjie wat in verskeie dele opgedeel was. Elke deel het ‘n nommer op gehad, wat aangedui het watter kleur verf daar geverf moes word. Op die voorkant van die houer waarin die stel gekom het, was die voltooide […]
BEKOMMERD? GEE DIT VIR GOD.
Om jou te bekommer verander nie die situasie nie. Die oplossing vir kommer is om dit in die hand van die Here te sit. Hý kan alles verander. “Moet julle dus nie oor môre bekommer nie, want môre bring sy eie bekommernis. Elke dag bring genoeg moeilikheid van sy eie.” (Mattheus 6:34) J. Arthur Rank […]
HOE OM BYBELSTUDIE TE DOEN: VERS-VIR-VERS-ONTLEDINGSMETODE
Ons het die afgelope paar weke gesels oor Bybelstudie, en het gekyk na ‘n paar maniere wat jy kan gebruik wanneer jy jou Bybel bestudeer. (Jy kan meer lees oor van die metodes hier, hier en hier) Vandag gaan ons vir oulaas na nog ‘n metode kyk. Hierdie keer is dit die vers-vir-vers-ontledingsmetode. Ek en […]