TYD MET GOD WANNEER JY BESIG IS

Dit is moontlik om tyd met God te spandeer selfs al is jy baie besig. Gebruik hierdie twee stappe om jou daarmee te help. Om tyd met God te spandeer, is een van die belangrikste dinge wat ek en jy as gelowiges kan doen. Dis in ons tyd saam met Hom wat ons Hom beter […]

HOE OM NA GOD TE LUISTER

Ek is seker daar is nie een gelowige wat nie wil leer hoe om na God te luister nie. Selfs diegene wat al goed geoefen is daarin om Sy stem te hoor, het die begeerte om Hom nóg beter te hoor. Wil jy ook graag leer hoe om na God te luister en Sy stem […]

HOE OM ‘N BYBELLEES-ROETINE TE BEGIN

‘n Bybellees-roetine gaan jou help om die gewoonte aan te leer om elke dag Bybel te lees. Volg hierdie maklike stappe en begin sommer vandag nog daarmee. Het jy ook aan die begin van die jaar besluit dat jy hierdie jaar elke dag jou Bybel gaan lees? As jy dit gedoen het, dan is jy […]