16 VRAE VIR GEESTELIKE GROEI

Voel dit asof daar nie geestelike groei in jou lewe is nie? Gebruik hierdie 16 vrae om jou geestelike lewe elke nou en dan te evalueer. Ek hou nie van tuinmaak nie, maar dis lekker om in die lente in die tuin te stap en te sien hoe al die plante weer lewe kry. Veral […]

MY DAAGLIKSE STILTETYD-ROETINE

Ek het al voorheen heelwat geskryf oor stiltetyd en wenke gegee van wat jy kan doen om ‘n meer betekenisvolle stiltetyd te hê. Vandag gaan ek jou bietjie meer vertel oor my daaglikse stiltetyd-roetine. Dalk is daar iets wat ek doen wat jy ook kan doen om jou tyd met die Here vir jou lekker […]