GOD WEET ALLES VAN JOU AF

God weet alles van jou en my. Dit maak nie saak wat in ons lewens aangaan nie, God weet daarvan. Hy sien ons en staan gereed om hulp te gee wanneer ons daarvoor vra. Ons het ‘n program op twee van ons rekenaars met die naam Team Viewer. Hierdie program maak dit moontlik om van […]

JESUS IS DAAR, HY SORG VIR JOU.

In hierdie onseker tyd kan jy verseker weet, Jesus is daar, Hy sorg vir jou. Hy sal jou nooit verlaat of in die steek laat nie. Ek wil vandag ‘n storie met jou deel wat iemand, wat voorheen in ons Bybelstudie was, ‘n paar jaar gelede vertel het. Omdat ek nie haar regte naam wil […]

WAT IS JOU MOTIEF?

Paul en Johan se pa is een van die ryk manne in die dorp. Pa sorg goed vir die twee seuns. Hy voorsien wat hulle nodig het, maar gee nie sommer voor die voet alles waarvoor hulle vra nie. Hy probeer hulle leer om dankbaar te wees vir wat hulle het en kry, en nie […]