HTML clipboard ‘n Nuwe jaar lê voor ons. Daar gaan nuwe geleenthede wees asook nuwe uitdagings. Jy gaan sommige dinge geniet terwyl ander moeiliker gaan wees en gaan vra dat jy absoluut op die Here vertrou omdat jy nie self die probleem kan oplos nie. Maar wat ookal hierdie jaar op jou pad vir jou […]
