GOD PRAAT OOK JOU LIEFDESTAAL

Liefde, volgens Gary Chapman, word op verskillende wyses deur mense ervaar en bewys. Almal het ‘n primêre liefdestaal, en jy voel sommer hoe lief is iemand anders vir jou as hy jou liefdestaal ‘praat’. Daardie liefdestaal is dan ook die een wat jy gebruik wanneer jy jou liefde aan...