Dit is moontlik om tyd met God te spandeer selfs al is jy baie besig. Gebruik hierdie twee stappe om jou daarmee te help. Om tyd met God te spandeer, is een van die belangrikste dinge wat ek en jy as gelowiges kan doen. Dis in ons tyd saam...
Stiltetyd
STILTETYD: ‘N GIDS VIR BEGINNERS
Stiltetyd beteken eenvoudig om tyd met God te spandeer. Hier is ‘n paar idees hoe om dit te doen as jy nog ‘n beginner is. Het jy al mense hoor sê dat Christenskap nie ‘n godsdiens is nie, maar ‘n verhouding? Dit beteken ons word nie regverdig verklaar voor...
HOE OM ‘N BYBELLEES-ROETINE TE BEGIN
‘n Bybellees-roetine gaan jou help om die gewoonte aan te leer om elke dag Bybel te lees. Volg hierdie maklike stappe en begin sommer vandag nog daarmee. Het jy ook aan die begin van die jaar besluit dat jy hierdie jaar elke dag jou Bybel gaan lees? As jy...
TYD MET GOD – WAAROM IS DIT BELANGRIK?
Ons begin vandag ‘n reeks oor God en om Hom te ken. In Johannes 17, waar ons Jesus se gebed vir Sy volgelinge lees, staan daar: “En dit is die ewige lewe: dat hulle U ken, die enigste ware God, en ook Hom wat U gestuur het – Jesus...
TYD SAAM MET GOD – UNIEKE MANIERE
God het ons nie almal dieselfde gemaak nie. Ons is almal uniek met ‘n unieke persoonlikheid en unieke talente en gawes. Dis dan ook geen wonder dat ons nie almal op dieselfde manier tyd saam met God kan spandeer nie. Meeste van ons het al die tradisionele manier van...



