Skip to content
Skip to content
  • Tuisblad
  • Artikels
  • Die Storie
  • Bybelleesplanne
  • Bybel Biblioteek
  • Ondersteun Ons
  • AANLYN-WINKEL
Privaatheid en Koekies: Hierdie webwerf maak gebruik van Koekies. Deur die webwerf te gebruik, gee jy toestemming vir die gebruik daarvan. Privaatheidsbeleid

Stiltetyd

BOU OP DIE ROTS: 4 SLEUTELS

Published on 30th September 202426th September 2024 by Risa Cronje

In Mattheus 7:24-29 lees ons waar Jesus die Bergrede afsluit met die lering dat ‘n verstandige man op die rots bou terwyl ‘n onverstandige man dit nie doen nie. Die een wat op die rots bou se huis bly staan wanneer die storms dit tref. Die een wat nié...

Read More

LUKAS 10: WAT IS DIE EEN DING WAARVAN JESUS PRAAT?

Published on 2nd September 202429th August 2024 by Risa Cronje

In Lukas 10:38-42 lees ons van een van die dae toe Jesus by Martha, Maria en Lasarus in Betanië gekuier het. Die Bybel sê Martha het Jesus as gas ontvang en was besig met al die voorbereidings vir die besoek. Maria, haar suster, het egter by Jesus se voete...

Read More

WAT OM IN JOU STILTETYD TE DOEN

Published on 26th August 202422nd August 2024 by Risa Cronje

Wonder jy wat om in jou stiltetyd te doen? Hier is 11 idees wat jy kan probeer. Daar is baie mense wat dink Christenskap is ook maar net nog ‘n godsdiens, maar dis nie waar nie. Christenskap is ‘n verhouding met God deur geloof in Jesus Christus. En wanneer...

Read More

HOE OM STILTETYD TE HOU

Published on 15th April 202410th April 2024 by Risa Cronje

Wonder jy hoe om stiltetyd te hou? As jy nog nooit voorheen regtig tyd met God spandeer het nie, gebruik hierdie ses stappe om jou te help. Onthou jy nog jou eerste liefde? Julle kon nie wag om tyd saam te spandeer nie en het vir ure aaneen gesels....

Read More

‘N PLAN VIR JOU STILTETYD

Published on 29th January 202411th September 2026 by Risa Cronje

Maak ‘n plan vir jou stiltetyd en kom so in die gewoonte om elke dag tyd met God te spandeer. Meeste mense stel vir hulleself doelwitte aan die begin van elke nuwe jaar. ‘Tyd met God’ is dan ook ‘n doelwit wat op meeste gelowiges se lysie gesit word....

Read More

Posts navigation

More Articles

Older posts
Newer posts

SOEK

Search for:

KATEGORIEë

  • Artikel
  • Beloftes
  • Bybel
  • Bybelleesplanne
  • Gebed
  • Geestelike Dissiplines
  • Geloof
  • Jesus
    • Wie Is Jesus?
  • Kersfees
    • Advent
  • Oordenkings
  • Skryf die Woord
  • Stiltetyd
  • Uncategorised
  • Vas en Gebed
  • Verse Vrydag

SOSIALE MEDIA

Copyright © 2026 Risa Martins Cronje. All rights reserved.